Successfully reported

Verberg Herberg

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 173 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Cecillia E
1 nag
5.0
Okt 2025

Die beste! Die plek is letterlik hemel op aarde. Ons is baie vriendelik ontvang deur Ronelle ten spyte van dat ons bietjie vroeër as gereël opgedaag het. Die kamers is pragtig met alles wat ons nodig gehad het. Ons het heerlik in die kuierarea ontspan, gebraai en by 'n mooi gedekte tafel kon eet. Hier word geen moeite gespaar om mens tuis te laat voel nie. Die uitsig is asemrowend! Dankie Ronelle!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wayne S
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Relaxing stay in an authentic Karoo setting. Great hospitality and we appreciated Ronell accommodating our braai.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Uitstekend. Baie nice plek met vriendelike personeel en baie lekker kos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Baie lekker gekuier. Kan sterk aanbeveel, veral as julle deur Baviaans toer. Ek kan sterk aanbeveel. Ons het dit baie geniet. Ons is hartelik ontvang en laat welkom voel. Braaivleis vuurtjie was klaar aangesteek en ons het lekker gesels. Alles is skoon en baie netjies. WiFi password is verskaf. Die elektriese warm kombers was klaar aangeskakel en ons het heerlik snoesig geslaap. Dit word nogal koud in die winter.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Ons sal enige tyd weer hier bly. Ons groep van 4 fietsryers het baie lekker gebly. Gasvryheid op sy beste! Heerlike kos. Netjiese kamers en die kuierarea is 'n aangename verrassing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gary H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Lovely hosts and surroundings, wonderful and comfortable furnishings. Wonderful location; warm, hospitable and lovely hosts; convenient and comfortable furnishings and hearty, home-cooked meals.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marcel M
1 nag
5.0
Jun 2025

Mountain cottages. Beautiful location, fantastic mountain views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaques M
1 nag
5.0
Mei 2025

Baie gerieflik. Baie lekker gebly en baie lekker kos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Fantasties! Fantasties! Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Baie gerieflik. Alles wat mens nodig het en baie skoon. Baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ronelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 173

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 995
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 995
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 995
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 7 of the Verberg Farm, 45 km from Uniondale, 6460, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7dCNlxjW2WeKWVqY3aTYDMVZ4cDTjUTRAvuXWEjFXYbzwT71Oc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag (plek vir 2) 173 5 1 5 Portion 7 of the Verberg Farm 45 km from Uniondale 6460 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.490636447292 23.47115278244
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang