Successfully reported

Verblyf in Potch

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
4.6
Leoni J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Heerlike nagrus! Gevoel soos huis! Heerlike nagrus, baie huislike atmosfeer! Ek sal beslis weer daar oorslaap as ons in Potch is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adele
Verblyf in Potch
Baie dankie vir die resensie. Kan nie wag om julle terug te verwelkom. Groete tot volgende keer Adéle

Sonja G
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Ek het baie lekker en gerieflik gebly. Die gaste-eenheid is baie goed geleë. Ek het veilig gevoel, lekker warm geslaap en die plekkie was baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adele
Verblyf in Potch
Baie dankie vir die resensie, Sonja. Ons sal jou enigetyd terug verwelkom. Groete, Adéle

Ronelle B
1 nag
4.6
Sep 2025

Die verblyf is smaakvol ingerig, die kombuisie is redelik knap. Die verblyf was voldoende, dit sal gaaf wees as daar 'n televisie in die woonstelletjie is. Dit is redelik beknop, gelukkig was ek alleen en die spasie dus voldoende. Dit was nie moontlik om buite te sit nie, dus was ek huisgebonde. Parkering is veilig en die buurt stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Adele
Verblyf in Potch
Baie dankie vir die resensie, Ronelle. Ek is onseker hoekom jy nie buite kon sit nie? Die deur by die kombuisie lei na die buite-area. Hopelik kan ons dit volgende keer regstel. Groete Adéle

Lynette J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Naweek gerieflike verblyf. Mooi, kunstig en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Gert B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jul 2025

Vriendelike ontvangs gekry. Verblyf baie netjies en skoon. Baie sentraal geleë. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Adele Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 7 maande

Vanaf
R 900
per nag, vir 3 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 3 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Arie Jonas Street, Potchefstroom Central, 2520, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7e689130e9c0a743a354b14e5fe61b61eaff8e197e0a424e1296e05ffa58911f5f1c6864dabe264abb141a73db0c417b064d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 3 mense 5 5 1 5 10 Arie Jonas Street Potchefstroom Central 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.703300111378 27.100553672519

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang