Verdant Hills
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 32 Koorsboom Street, Reebok, Klein Brak River, 6503, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Verdant Hills het 3 lieflike selfsorgkamers in die kusdorpie Reebok in Klein-Brakrivier wat elk 'n en suite-badkamer het. Die 3 selfsorg-eenhede is geskik vir 6 gaste, 2 gaste per kamer, wat dit ideaal maak vir 'n gesin of 'n groep vriende.
Daar is 'n gemaklike rusbank en 'n etenstafel met sitplek vir 4 gaste. Die skuifdeure lei na 'n stoep met sitplek en braaigeriewe.
Die stoep bied 'n asemrowende uitsig oor die Outeniekwa-berge en die groen vallei. Klein-Brakrivier is die ideale basis om die Tuinroete en die res van die Klein Karoo te verken.
Parkeerplek is op die perseel beskikbaar, maar daar is nie 'n heining nie.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Jonelle Rhode Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 32 Koorsboom Street, Reebok, Klein Brak River, 6503, Wes-Kaap
- Gaste dink Verdant Hills het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 32 Koorsboom Street, Reebok, Klein Brak River, 6503, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang