Successfully reported
+13

Geluk on Vergenoegd Farm

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olifantsberg, Goudiniweg, Worcester, 6859, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 950 R1 560 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Serenity at Vergenoegd Farm is 15 km buite Worcester en 'n uur se ry vanaf Kaapstad, in die hartjie van die Olifantsberge geleë. Dit is die ideale wegbreek vir gaste wat op soek is na 'n rustige omgewing. Omring deur wingerde, peer- en appelboorde, vars fynbos en panoramiese uitsigte bied die plaas 'n wegbreek van die gewoel van die stadslewe, waar gaste sonder 'n TV of WiFi kan ontspan.

Die kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -eetarea. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en kwaliteit linne en handdoeke word voorsien. Die badkamer is toegerus met 'n toilet, wasbak en stort.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en toebehore in. Binne- en buitebraaigeriewe is beskikbaar, en vuuraansitters word voorsien. Tee- en koffiemaakgeriewe is beskikbaar.

Gaste kan onder die sterre ontspan met 'n ongelooflike berguitsig vanaf die houtvuur-bubbelbad. Hout word voorsien en ekstra hout is beskikbaar teen 'n ekstra koste.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Volledige kombuis
Braai
Warmbad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 75 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Gerhard O
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlike plek. Dit was regtig 'n plesier. Baie mooi en regtig knus. Die natuur is beeldskoon. Hulle het die kolkol laat warm word voor ons kom en se...
Sien meer
Jul 2025
Nina J
Saam met lewensmaat
5.0
Asemrowende uitsigte, rustig stil en gerieflik. Ek en my man en ons Staffie baba het ongelooflik lekker gekuier op Vergenoegd. Die cottage was skoon e...
Sien meer
Mei 2025
Brian S
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing and tranquil. Lovely cottage with everything that you need. The wood-fired hot tub is a real treat. Peaceful surroundings whic...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Barry S
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend! Was ongelooflik! Die huisie het alles wat mens benodig en veral die aandag aan detail was uitstekend! Goed soos bv. gin glase, vonkelwyn g...
Sien meer
Apr 2025
Frik G
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het baie lekker gebly en sien uit om weer te gaan. Dis baie stil en rustig. Fantasties. Pragtige skoon plekkie. Rustige, fantastiese blyplek. Veil...
Sien meer
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Sharon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 75

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Olifantsberg, Goudiniweg, Worcester, 6859, Wes-Kaap
  • Gaste dink Geluk on Vergenoegd Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 950
R 1 950 R 1 560
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 950
R 1 950 R 1 560
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 950
R 1 950 R 1 560
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olifantsberg, Goudiniweg, Worcester, 6859, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdce7e62cc21707dda7ebd9a7a4b1f71f1017252ef423320625b61a974444364d3eccee1135313850be36be6527e357685330?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 950 nouVanaf R1 560 per nag (plek vir 2) 75 5 1 5 Olifantsberg Goudiniweg 6859 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.579722222222 19.340388888889
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang