Vergenoegd Guesthouse
- Kapasiteit: 9 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Heidelberg Street, Panorama, Cape Town, 7500, Wes-Kaap
- Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Vergenoegd Guesthouse is 200 m vanaf Panorama Medi Clinic geleë. Die verblyf is 95% beurtkragvry. Hierdie verblyf het omskakelaars en sonpanele in die geval van beurtkrag. Vergenoegd beskik oor 2 eiendomme langs mekaar.
Die verblyf bestaan uit 4 eenhede, 'n Facebrick Kamer 2 - En-suite, Facebrick Kamer 3 En-suite Enkel of Koning, Face Brick Flat Dupleks Koning of Enkel wat almal slaapplek het vir 2 gaste en 'n Bachelor Flat met slaapplek vir 3 gaste.
Ander geriewe sluit WiFi, toegang tot DStv, YouTube en Netflix met eie aanmeldbesonderhede in Kamer 2 en 3 in. DStv word in die Bachelor- en Duplex-eenhede voorsien, en 'n kombuisie met basiese verhit-en-eetgeriewe, wat 'n yskassie insluit , mikrogolfoond en 'n ketel. Die swembad is beskikbaar vanaf 15 November tot 1 Maart.
Gaste op die perseel kan die tuin geniet asook veilige parkeerplek. Vergenoegd is ook ideaal geleë naby 'n verskeidenheid restaurante, wegneemetes en ander winkelsentrums binne 'n kort entjie se ry.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Pieter Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 155
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 15 Heidelberg Street, Panorama, Cape Town, 7500, Wes-Kaap
- Gaste dink Vergenoegd Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 9 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Heidelberg Street, Panorama, Cape Town, 7500, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang