Successfully reported
+29

Verheugd Gastehuis

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duiker Avenue, Verheugd Farm, Reitz, 9810, Vrystaat
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Verheugd Gastehuis is in die Vrystaatse dorpie, Reitz, geleë en bied gaste gerieflik gemeubileerde verblyf.

Gaste het 'n keuse van 6 lieflike kamers, elk met hul eie ingang. Die kamers is ingerig met koninggrootte-beddens of 2 enkelbeddens, en het en suite-badkamers met baddens en storte.

Elkeen van die kamers is toegerus met 'n TV met Netflix, WiFi-toegang, asook tee- en koffiemaakgeriewe.

'n Stewige plaasontbyt is by die tarief ingesluit en veilige parkeerplek word voorsien.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Marie M
Saam met lewensmaat
5.0
Herrlik, rustige kuier, van die beste. Dit was absoluut heerlik. Stilte, netjies, skoon en die gasvrou was so vriendelik. Lanklaas so heerlik gebly.
Okt 2025
Charlene J
Besigheidsreis
5.0
Goed geleë, voldoende, pragtige uitsig. Rustig, alles wat jy nodig het met pragtige uitsig.
Sep 2025
Marco L
Besigheidsreis
5.0
Relaxing. This is the second time with them, and I will always go back. The hosts are very accommodating and friendly, and the stay is ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Gerhard N
5.0
Skoon, netjies, stil. Lekker gebly, mooi netjies en skoon.
Nov 2024
Mariska D
5.0
Baie lekker en gemaklik. Wonderlike gastehuis! Yvonne is fantasties.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Yvonne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Duiker Avenue, Verheugd Farm, Reitz, 9810, Vrystaat
  • Gaste dink Verheugd Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duiker Avenue, Verheugd Farm, Reitz, 9810, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA16b38a50db49d5f1486bba26a4fd44e6576bf0cac00e44129edee39a1536163641f81e4c55a1260528ab5facadea3ff58e80?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 49 5 1 5 Duiker Avenue Verheugd Farm 9810 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.809343177678 28.416554566618
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang