Successfully reported

Vermaak-Likheid Garden Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Lizelle M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Mooi uitsig, baie gerieflik, sentraal, stil en veilig. Verblyf was heerlik, netjies, skoon en baie goed geleë. Die gashere was baie vriendelik en tegemoetkomend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Baie lekker stil en rustig. Baie lekker gebly, stil en rustig, kos vir die siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester V
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Rustig en 'n baie mooi uitsig. Was heerlik en baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Ons het heerlik gekuier. Baie netjiese plek, vriendelike mense. Heerlik gekuier, die naweek was net te kort. Dit was heerlik om met die klank van branders wakker te word. Plek was netjies en die gasheer was baie behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Norman
Vermaak-Likheid Garden Cottage
Hi Christine Ons is dankbaar dat julle die tydjie in Stilbaai geniet het. Dankie dat julle ons eenheid so netjies agtergelaat het. Ons waardeer dit. Kom gerus weer. Mooi dag Norman

Petrie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2025

Dit was puik. Baie goeie ligging en geriewe. Naby aan alles. Ons het baie lekker gebly. Sal definitief weer by vermaaklikheid oor 'n lang naweek gaan bly. Ons maak weer so.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Trudie C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Lekkerste ontspan en kuier naweek! Die lekkerste cottage. Als wat jy nodig het, lekker-slaap beddens en die beddegoed ruik so lekker. Als skoon en voel soos "home away from home". Ons het nie eers een keer die TV aangesit nie, wat altyd 'n bonus is. Tyd gehad om te ontspan en baie lekker gebraai en gekuier. Sal beslis Vermaak-Likheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Norman
Vermaak-Likheid Garden Cottage
Hi Trudie Baie dankie vir die pragtige en positiewe terugvoer. Ons is altyd dankbaar as ons gaste voel hulle het waarde vir hulle geld ontvang en dat hulle die kuier geniet het. Ons poog daartoe om mense te laat tuis voel in die eenheid, en dit is 'n riem onder die hart as mense vir ons sulke terugvoering bied. Mooi loop Norman & Marlize

Sarette L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Vreeslik lekker gebly, dankie. Heerlike plekkie. Bed slaap baie lekker. Ruim met alles wat jy benodig. Lieflike braaiarea. Uitstekende ligging. Goeie kommunikasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Norman
Vermaak-Likheid Garden Cottage
Hi Sarette Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg. Ons is dankbaar wanneer gaste 'n positiewe ervaring by ons ervaar. Kom kuier gerus weer. Mooi dag Norman

Inge-marie K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Ons is hartlik ontvang en self ons skaaphonde kon saam kuier! Ons het lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Norman
Vermaak-Likheid Garden Cottage
Hi Inge-Marie Ons is dankbaar dat jy ons verblyf gekies het en dat jy dit positief ervaar het. Dit is vir ons as eienaars/gashere altyd lekker om positiewe terugvoer te ontvang rakende die eenheid en gaste se persoonlike ervarings. Kom kuier gerus weer. Mooi loop Norman

Piet C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2022

Absoluut pragtig en waarde vir geld. Skoon, netjies en puik ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Norman
Vermaak-Likheid Garden Cottage
Hi Marinda Baie dankie vir die positiewe terugvoer rakende die verblyf en die eenheid. Dit was 'n voorreg om julle te akkommodeer. Dit is altyd 'n aangename ervaring om te hoor dat ons iets reg doen en dat ons aan gaste se verwagtinge voldoen. Kom gerus weer as julle Stilbaai toe kom. Tot volgende keer. Norman Vermaak~Likheid Garden Cottage

Vivien M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

A great stay. We have had a lovely week at this cottage. It was perfect for us and our two small furries. We could not fault it. Already planning our next stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Norman
Vermaak-Likheid Garden Cottage
Hi Vivien Thank you for the very positive review. It gives us utter pleasure if we realize that the guests found our cottage to their satisfaction. Please do come again. You are welcome. Have a great evening Norman Wait

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Norman Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 990
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 990
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 990
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 119 Waterkant Street, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2526fc1cefa159a292eee14cbce59a3196db1b50f4dbd0b77d99121fe9fb0dc9346658e5635577cb279bf1c1620f8ca22de?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 4) 25 5 1 5 119 Waterkant Street Stilbaai 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.37510582046 21.417251229286

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang