Successfully reported

Verwelkom Skilliepark

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Bartho S
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Uitstekend. As jy nie hier tuis voel nie, bly by die huis, jy gaan nergens tuis wees nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dalena O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

I'll be back!!! We had an amazing time at Skilliepark. Accomodation was clean, safe and perfectly located close to the beach. Will definitely want to stay here again. Most certainly "hemel op aarde" 🥰. Booking through the website was easy and efficient.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willrene A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Gerieflik, netjies, lekker naby see. Die plekkie is ideaal vir 'n wegbreek. Netjies als wat jy nodig het. Sal dit aanbeveel vir enigeen wat 'n wegbreek tydjie benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vicky M
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Hemel op aarde. Ons het lekker gekuier. Alles was skoon en netjies. Sal weer wil kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Selma V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Mooi en gerieflike plek. Baie mooi netjiese stil plekkie met alles wat jy nodig het en stapafstand van die see af met die mooiste sonsondergange.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Perfect. Die beste plek van al die plekke wat ons gebly het tydens ons 2 weke Weskus toer -- Ligging - perfek - alles bitter mooi en perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ayesha P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Relaxing and comfortable. I had an amazing experience at this incredible place! The modern appliances were not only sleek but also incredibly versatile. The rooms were immaculately clean and provided the perfect relaxing atmosphere. Both the bathroom and kitchen were exceptionally well-equipped, with every necessary utensil and amenity to ensure a comfortable stay. The surrounding area was calm, peaceful, and utterly kid-friendly, making it an ideal destination for families. Overall, I highly recommend this fantastic place to anyone seeking a relaxing, hassle-free getaway!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Very neat and had everything we needed. Had a very nice stay, will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isabel G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2025

Lekker by die see. See sigbaar vanaf woonstel en 'n kort stappie van die see af. Glase was nie skoon nie. Spinnerakke in die hoofslaapkamer. Braaiplek se rook trek in die woonstel in.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantel H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Goed uitgerus en baie lekker gebly. Die verblyf was baie netjies en goed toegerus met alles wat mens sou nodig kry. 'n Kort stappie na die strand en swembad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Vanessa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Main Steet and Rocherpan Street, Dwarskersbos, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAda27352373d00442c273a95c9e68779bac99467fb6b32b73fa8c000d1976059b6af207f1b6b5cdc8e8f98f4d09901c43070f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 20 5 1 5 Corner of Main Steet and Rocherpan Street Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.684871425516 18.24308746958
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang