Via Cassiandra Unit 5
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 99 Via Cassiandra Street, Arboretum, Richards Bay, 3900, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 550 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Via Cassiandra Unit 5 is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis wat sentraal geleë is in 'n veilige kompleks in Richardsbaai, ideaal vir ontspannings- of korporatiewe reisigers.
Hierdie eiendom kan tot 6 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Hierdie slaapkamers deel die gebruik van die tweede badkamer met 'n stort.
Die huis spog met 'n goed toegeruste kombuis wat 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien-droër-kombinasie en 'n ontbyttoonbank met stoele insluit. Die aangrensende sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Buite het gaste toegang tot 'n patio met buitesitplek en braaigeriewe wat oor die tuin uitkyk. Gaste kry veilige dubbelmotorhuisparkeerplek en sal naby The Bay Hospitaal, Kankerhospitaal, Winkelsentrum, Tuzi Gazi Waterfront, Richardsbaai Ski-bootklub en Alkantstrand geleë wees.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Elmari Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 99 Via Cassiandra Street, Arboretum, Richards Bay, 3900, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Via Cassiandra Unit 5 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 99 Via Cassiandra Street, Arboretum, Richards Bay, 3900, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang