Successfully reported

Via's B&B

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 85 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Alf B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Ons het heerlik ontspan en die gasvryheid van die eienaars was fantasties. Dit was heerlik rustig binne 'n pragtige dorpie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Die verblyf by Via's was uitstaande! Matthew het ons baie vriendelik ontvang en verduidelik hoe alles in die gastehuis werk. Die verblyf was baie gerieflik en die ontbyt was uitstekend! Ons sal beslis weer hier bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sue B
1 nag
5.0
Aug 2025

A gem of a stay in the heart of Greyton. The accommodation was luxurious, welcoming and with all home comforts. Our rooms opened out into a lovely private garden area. It was lovely to be spoilt with a delicious breakfast. Matthew is an excellent and attentive host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Matthew
Via's B&B
Thank you so much for your wonderful review! We thoroughly enjoyed meeting you and having you stay with us. We can't wait to have you stay with us again in future. Kind regards. Matthew.

Nothnagel W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Uitstekend. Dit was heerlik en die gasvryheid was wonderlik. Die breakfast is heerlik en die restaurant is uitstekend. Ek kan die ten sterkte aanbeveel as jy ooit in Greyton kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patsy W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Fantasties! Baie, baie lekker. Dit was bitter koud met sneeu op die bergtoppe, maar die rustigheid was 'n belewenis. Dit is 'n droom - heerlike pannekoek en koffie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Loved it! By far the best place to stay in Greyton! The facility is located in the main street, but rooms are off the street, with a private courtyard. I would highly recommend this establishment for their excellence and going the extra mile.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabe M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Heerlik! Baie goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mehan O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Netjiese, rustige verblyf in die hart van Greyton. Sentrale verblyf in die hoofstraat. Veilige, netjiese plekkie met 'n lieflike atmosfeer langs 'n restaurant.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmine V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Rustige omgewing, goed toegeruste blyplek. Heerlik gebly, heerlike ontbytopsies en blyplek is sentraal en stapafstand van alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Matthew Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 85

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Main Road, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf90078397883bb2cf31047b77b50c2a0c006a1bfd2a69612ee674f86a853fc102dbb347638b475636a8c1d7e66ef04c0557b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 85 5 1 5 31 Main Road Greyton 7233 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.050732474534 19.607663804868
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang