Successfully reported
+14

Via's B&B

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Main Road, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Via's B&B is weggesteek in 'n stil, afgesonderde tuin en is net 1 en 'n half uur se ry vanaf Kaapstad in die bekoorlike dorpie Greyton geleë.

Die verblyf bied 4 elegant versierde ateljeekamers wat almal individueel toeganklik is en afgeskerm is van die Hoofstraat se geluide. Al die kamers het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort ondervloerse verhitting, lugversorging, slim-TV's en WiFi-verbinding.

Via's B&B het 'n heerlike koffiewinkel en deli wat volledige ontbyte aan die gaste en publiek bedien.

Geleë binne stapafstand van die bekende oggendmark en ander uitstekende restaurante. Greyton is 'n gewilde naweek- en vakansiebestemming vir besoekers wat die kombinasie van ouwêreldse sjarme en moderne gerief geniet. Greyton is 'n kuns- en kunsvlytliefhebber se droom met 'n aantal talentvolle kunstenaars.

Ons het baie bergfietsroetes vir jou om te probeer, perderitte of perd-en-karritte by die Saterdagmark of as jy lus voel vir 'n gesig- of rugbehandeling laat weet ons net en ons reël dit vir jou. Sjampanje en sjokolade kan ook vir daardie spesiale geleenthede gereël word (teen 'n ekstra koste).

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Wassery naby
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 85 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Alf B
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het heerlik ontspan en die gasvryheid van die eienaars was fantasties. Dit was heerlik rustig binne 'n pragtige dorpie.
Sep 2025
Riaan D
Saam met lewensmaat
5.0
Die verblyf by Via's was uitstaande! Matthew het ons baie vriendelik ontvang en verduidelik hoe alles in die gastehuis werk. Die verblyf was baie geri...
Sien meer
Aug 2025
Sue B
5.0
A gem of a stay in the heart of Greyton. The accommodation was luxurious, welcoming and with all home comforts. Our rooms opened out in...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Nothnagel W
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Dit was heerlik en die gasvryheid was wonderlik. Die breakfast is heerlik en die restaurant is uitstekend. Ek kan die ten sterkte aanbevee...
Sien meer
Jun 2025
Patsy W
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties! Baie, baie lekker. Dit was bitter koud met sneeu op die bergtoppe, maar die rustigheid was 'n belewenis. Dit is 'n droom - heerlike pannek...
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Matthew Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 85

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 31 Main Road, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Gaste dink Via's B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Main Road, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf90078397883bb2cf31047b77b50c2a0c006a1bfd2a69612ee674f86a853fc102dbb347638b475636a8c1d7e66ef04c0557b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 85 5 1 5 31 Main Road Greyton 7233 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.050732474534 19.607663804868
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang