Successfully reported

Via's

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Elfranco B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Die kom terug kuier plek. Dit was 'n baie aangename plek, huislik, mens het tuis gevoel. Die plek is goed uitge sit. Ons sal weer en weer en weer terugkom. Was baie privaat en goed geleë. Dit was 'n veilige area en stil. Die plek was skoon en gerieflik, alles was op hul plek om maklik te kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elfranco B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Die kom weer plekkie lekker verby. Dit was 'n baie lekker plekkie om in te bly, ruim en gerieflik, skoon en alles op sy plek. Privaat en veilig agter veiligheid hekke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jennifer K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Still, veilig. Sal weer van hulle gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richard W
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2025

Lekker gebly. Vriendelike ontvangs. Eenheid ruim en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sebastiaan J V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Ons het baie lekker gebly! Via's het in alle opsigte aan ons verwagtinge voldoen. Dit is in 'n veilige, rustige deel van die dorp geleë, maar steeds na genoeg aan die sakekern. Die blyplek is skoon, netjies en gerieflik ingerig. Die gasvrou was vriendelik en baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Rozelle C
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2025

Lekker vir 'n vinnige oorslaap. Baie lekker geslaap vir een nag. Badkamer is pragtig. Res van die plekkie was skoon en netjies. Swembad was ook lekker en skoon.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janita
Via's
Dankie vir resensie. Julle terugvoer is positief. Sien uit om julle weer te sien.

Pam D
Kort verblyf
4.6
Aug 2025

Awesome! Dit was 'n blessing om daar te kon bly. Omgewing uitstekend! Gasvryheid 100%. Was awesome!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matthew A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Beautiful aesthetics and amazing homeowners. It was thoroughly enjoyed and it's safe to say that we would like to return in the near future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janita
Via's
Dankie vir die resensie, julle was lekker gaste om te hê.

Clayton W
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

So glad we found this place. Such a wonderful place to have a good rest for one night or many on your journey. The swimming pool was delightful in the heat. Spacious accommodation for a family with small kids. The kids slept in the bunk beds in the lounge. Beautiful, clean, and big bathroom with bath and shower. We had a wonderful stay. The host went the extra mile and provided toys too.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janita
Via's
Baie dankie vir terugvoer. Lekker gaste.

Dedre V
1 nag Gesin met tieners
4.8
Des 2024

Baie lekker. Baie lekker gebly. Baie mooi plekkie. Die tweede slaapplek is 'n probleem. 'n Volwasse mens kan nie op daai bunk beddens slaap nie. En aircons was buite werking. Verder niks fout. Love die badkamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Janita
Via's
Dankie vir positiewe terugvoer. Ons waardeer dit.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Janita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 53 Oranjestreet, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa2981f6d3966e9882349a3d7e5a2298a1b5f351738c54c691e60588aed14c1ac92e9f93367a9cd071247dadabdf97fd7ddab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 53 Oranjestreet Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.600114504396 22.19646742209
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang