Vicky's Bed & Breakfast
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 582 Thutlwa street, Unit 1 Mogwase, Rustenberg, 0314, Noordwes
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Vicky's B&B is 'n privaat gastehuis geleë in Mogwase, naby Sun City en die Pilanesberg Wildreservaat. Die gastehuis bied slaapplek vir tot 22 gaste, in 7 en suite-kamers.
Die gastehuis is smaakvol versier en die eienaar, Vicky, is altyd naby om te help en te verseker dat gaste 'n gerieflike en bevredigende ervaring het. Die akkommodasie word aangebied in 7 gastekamers wat elk uniek versier is. Die kamers beskik oor óf 'n koningingrootte-bed óf 'n dubbelbed óf 2 enkelbeddens met 'n stort, 'n bad of albei.
Geriewe wat die gastehuis bied sluit die volgende in: satelliet-TV, braaigeriewe, 'n yskas in elke kamer en parkeerplek op die perseel. Ons het kredietkaartgeriewe. Hier kan ons Engels en Tswana (Setswana) praat.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Vicky Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 77
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 582 Thutlwa street, Unit 1 Mogwase, Rustenberg, 0314, Noordwes
- Gaste dink Vicky's Bed & Breakfast het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 582 Thutlwa street, Unit 1 Mogwase, Rustenberg, 0314, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang