Victoria & Alfred Boutique Hotel
- Kapasiteit: 48 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 63 Villiers Road, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
- Vanaf R990 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Victoria & Alfred Boutique Hotel bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf in Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is 'n ideale opsie vir sakereisigers of vakansiegangers.
Dié gastehuis bied 'n keuse van verskeie kameropsies, elkeen met 'n en suite-badkamer. Die kamers beskik oor gemaklike beddens, en linne en badhanddoeke word voorsien. Sommige kamers het privaat ingange. Alle kamers bied bykomende geriewe soos lugversorging, haardroërs, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n slim-TV met toegang tot Netflix, YouTube en ander stroomdienste, asook gratis WiFi. Sommige kamers sluit kombuisies, privaat stoepe, balkonne en braaigeriewe in.
Gaste kan voordeel trek uit die gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek op die perseel. Die gastehuis bied ook pasgemaakte geleenthede by 'n topklas-lokaal en konferensiegeriewe, met spyseniering van professionele interne sjefs. Twee unieke venues is beskikbaar om alles van elegante troues tot tradisionele braaigeleenthede aan te bied.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Liezl Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 63 Villiers Road, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
- Gaste dink Victoria & Alfred Boutique Hotel het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 48 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 63 Villiers Road, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang