Successfully reported
+9

Victoria Court 1

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 1797 Oranje street, Henties Bay, Erongo
  • Vanaf R1 680 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Victoria Court 1 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerhuis in 'n sekuriteitskompleks in Hentiesbaai. Die sekuriteitskompleks is naby die see geleë.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n gastetoilet en 'n oopplan-kombuis en -leefarea met 'n binnebraai. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, en die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n oond en stoof, en lei na die leefarea met 'n sitkamer, eetarea en binnebraai. Daar is skuifdeure wat na buite lei. Gaste moet hul eie handdoeke en vadoeke saambring. Elektrisiteit is vir gaste se eie rekening.

Gaste het toegang tot 2 dubbelmotorhuise en 2 ekstra parkeerplekke. Motorwasgeriewe is ook beskikbaar.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Carin Geverifieer

Eiendomme 19

Resensies 29

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 1797 Oranje street, Henties Bay, Erongo
  • Gaste dink Victoria Court 1 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 680
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 680
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 680
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 1797 Oranje street, Henties Bay, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0C2QCZFZgRVAk9twjNaKrWf7UhI7p1e30bqeEt3gTs0YrThFtX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 680 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 1797 Oranje street Henties Bay Erongo 021 201 8901 15:00-00:00 09:00 -22.127183661335 14.290846855122
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang