Victoria Guesthouse Nyumbani
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 21 King Edward Drive, Arbor Park, Tzaneen, 0850, Limpopo
- Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Victoria Guesthouse Nyumbani is waar luuksheid en rustigheid ontmoet. Of gaste nou vir besigheid of ontspanning besoek, die gastehuis bied 'n rustige toevlugsoord. Geleë in Tzaneen, 'n dorp in die Mopani-distrik van Limpopo.
Die gastehuis bied 10 pragtig ingerigte slaapkamers wat elk slaapplek vir 2 gaste bied. Die slaapkamers het hul eie privaat ingang en 'n en suite-badkamer. Gaste het toegang tot gratis WiFi, 'n yskas, mikrogolf, ketel, TV en waaier.
Gaste kan ook toegang geniet tot 'n lieflike buitelugpiekniekarea, 'n terras en 'n verfrissende swembad. Die veilige perseel bied oorgenoeg parkeerplek en top-vlak sekuriteit, wat gemoedsrus verseker gedurende die verblyf.
Victoria Guesthouse Nyumbani bied 'n verskeidenheid geriewe, insluitend braaigeriewe, DStv, 'n uitnodigende sitkamer en 'n pendeldiens van die perseel af.
Ons gastehuis is net 8,7 km vanaf Tzaneen Dam Natuurreservaat en 19 km vanaf Agatha Bosreservaat geleë en bied maklike toegang tot plaaslike besienswaardighede soos Woodbush Forest Reserve, Long Tom Monument en Modjadji Natuurreservaat. Polokwane Internasionale Lughawe is 93 km ver
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 21 King Edward Drive, Arbor Park, Tzaneen, 0850, Limpopo
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 21 King Edward Drive, Arbor Park, Tzaneen, 0850, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang