Victoria's Place
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 26 Van Der Stel Street, Kenton on Sea, 6191, Oos-Kaap
- Vanaf R2 520 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Victoria's Place is 'n kontemporêre selfsorghuis in Kenton-on-Sea. Die eiendom is naby die Bushman's River Mouth geleë.
Die eenheid bied slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer met 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof, 'n elektriese oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en 'n yskas-vrieskas. Die sentrale eetarea het sitplek vir 6 gaste. Die kombuis vloei in 'n leefarea met gemaklike rusbanke voor 'n TV met DStv. Toegang tot WiFi is ook beskikbaar. Die leefarea lei na 'n dek met gemaklike buitesitplek en 'n braai met uitsig oor die pragtige tuin.
Die huis is toegerus met 'n wasmasjien, 'n tuimeldroër, 2 watertenks, 'n omsetterstelsel wat die ligte aandryf, TV, WiFi en 'n drukpomp in geval van kragonderbrekings. Gaste het toegang tot veilige parkering agter 'n outomatiese hek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Lana Geverifieer
Eiendomme 17
Resensies 7
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 26 Van Der Stel Street, Kenton on Sea, 6191, Oos-Kaap
- Gaste dink Victoria's Place het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 26 Van Der Stel Street, Kenton on Sea, 6191, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang