Successfully reported
+49

Victorian Beach Cottages

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 410 Kingsway Road, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Victorian Beach Cottages bied selfsorg-eenhede en is in die kusdorpie Amanzimtoti geleë. Die gastehuis is reg oorkant die pad van Toti Towers Winkelsentrum geleë, en naby Amanzimtoti-strand, Splash Waterworld en ander besienswaardighede in die area.

Verblyf by Victorian Beach Cottages bestaan uit 4 individueel versierde eenhede wat tussen 2 en 4 persone kan akkommodeer. Hierdie eenhede bestaan uit oopplan-leefarea of 'n aparte slaapkamer, 'n privaat badkamer, 'n goed toegeruste kombuisie om maaltye voor te berei en te kook, en 'n sitarea wat uitloop op 'n patio of balkon met see-uitsigte.

Elke eenheid het ook gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, 'n volledig toegeruste alarmstelsel en onderdakparkeerplek.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike buiteswembad en braaigeriewe. Die lodge het 'n skoonmaakfasiliteit op die perseel beskikbaar, en daar is 'n wasmasjien en droër vir langverblyfhuurders om te gebruik; wasgoeddienste kan teen 'n ekstra koste gereël word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Lindiwe M
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent. We had a lovely, quiet stay as we expected.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Nokuzola C
Gesin met klein kinders
5.0
I have enjoyed my stay, even my family. It was so nice and peaceful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Bulumko M
5.0
Satisfying and peaceful. Nice and clean. No noise. Friendly staff and very helpful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Vicky O
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was ongelooflik, so lekker uitgerus. Ons het ons 20ste huweliksherdenking gevier, en kon nie 'n beter plek gekies het nie.
Okt 2024
Krisma V
5.0
Vriendelik, professioneel, mooi. Ons moes ons datum skuif agv die paaie wat gesluit was van die sneeu en tussen Marlon en Kaitlyn het hulle ons steeds...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kaitlyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 410 Kingsway Road, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Victorian Beach Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 410 Kingsway Road, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc189ae49b572890be16fc17a9cbd2f91ca0c513acbc0389f9cf02ec12ee675bb056dc48e26e74548b0722c1404c47120089a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 410 Kingsway Road Amanzimtoti 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -30.051267540549 30.88663995266

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang