Victorian Style Garden Cottage
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Patriot Street, Hoog-En-Droog, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Victoriaanse Styl Tuinkothuis is 'n ruim selfsorgkamer sentraal geleë op die eienaar se eiendom in Hoog-En-Droog, Paarl. Dit is perfek vir toeriste of gesinne wat op soek is na 'n ontspannende verblyf terwyl hulle die lewendige plaaslike restaurante en winkels geniet.
Hierdie oopplan-kamer met lugversorging bied slaapplek vir 2 volwassenes. Dit is gemaklik gemeubileer met 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n instapstort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kamer beskik oor 'n goed toegeruste kombuisie met 'n 1-plaat induksie kookplaat, mikrogolfoond, ketel, koffiemasjien en yskas-vrieskas. Gaste kan hul maaltye by die eetkamertafel met 2 sitplekke geniet.
Veilige parkering word voorsien, en die eiendom is binne loopafstand van Paarl Seuns-, Paarl Meisies- en La Rochelle skole en sportgronde.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Ree Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- 8 Patriot Street, Hoog-En-Droog, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Gaste dink Victorian Style Garden Cottage het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Patriot Street, Hoog-En-Droog, Paarl, 7646, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang