Successfully reported
+38

Victoria's Pride

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Auret street, PO Box 73, Victoria West, 7070, Noord-Kaap
  • Vanaf R880 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Victoria's Pride, sowat 615 km vanaf Kaapstad geleë, bied hartlike Karoo-gasvryheid en 'n rustige oornagverblyf. Geniet skoon, veilige omgewing met asemrowende uitsigte en asemrowende sonsondergange teen uitstekende waarde. Ons doel is om 'n gemaklike en veilige rusplek vir alle reisigers te bied.

Al ons kamers het hul eie privaat ingang, lugversorging en 'n en suite-badkamer.

Gaste het 'n keuse tussen agt eenhede wat uit dubbel- en enkelbeddens bestaan. Alle eenhede is toegerus met TV's met óf DStv óf OpenView. As DStv 'n vereiste is, doen asseblief vooraf navraag. Elke kamer is toegerus met 'n mikrogolf, yskas, koffie- en teegeriewe en tuisgemaakte beskuit of koekies.

Voertuie kan voor jou kamer geparkeer word. Ons bevorder 'n rookvrye omgewing, en gaste is welkom om buite te rook.

Ons is stapafstand vanaf noodsaaklike dienste, insluitend dokterskantore, 'n hospitaal en 'n restaurant.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 110 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Liezel B
Gesin met klein kinders
5.0
Fantasties. Baie lekker en vriendelik. Het baie moeite gedoen. Ons aircon in no 10 het nie gewerk en sonder enige moeite is ons geskuif na 'n kamer wa...
Sien meer
Des 2024
Gert B
Gesin met tieners
5.0
Vriendelik ontvang deur eienaar. Verblyf perfek vir oorslaap. Na 'n lang dag op die pad, lekker gekuier.
Des 2024
Louise B
Gesin met klein kinders
5.0
Gemaklik. Ja, dankie, geen probleem nie.
Des 2024
Lizette M
Saam met lewensmaat
5.0
‘n Heerlike halwegstop oppad na Hartenbos. Heerlik oorgebly en geslaap. Muskiete het ons net amper weggejaag.
Feb 2024
Elna S
Saam met lewensmaat
5.0
Beste plek vir oorslaap op pad na volgende bestemming. Skoon en veilig. Ons het oorgeslaap op pad na 'n volgende bestemming. Ons het baie lekker gebly...
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Chantelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 110

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 1 Auret street, PO Box 73, Victoria West, 7070, Noord-Kaap
  • Gaste dink Victoria's Pride het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 880
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 880
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Auret street, PO Box 73, Victoria West, 7070, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdPgFnYsklx7c4P2968K2fmblfrO1GBtOlxrzMXYdGzGSa5rkz6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 2 mense 110 5 1 5 1 Auret street PO Box 73 7070 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.404767732554 23.111477998673
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang