Victorious on Whites Road
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 9A Whites Road, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R550 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Victorious on Whites Road skuil teen Grants Hill en bied gerieflike oornagverblyf in Bloemfontein.
Die huis is deur Irma Moerdijk ontwerp. Verblyf word in 2 en suite-gastekamers gebied en elkeen kan 2 gaste akkommodeer. Daar is ook 3 Famile-eenhede vir ouers met kinders. Ander geriewe sluit tee- en koffiemaakgeriewe, TV's, Netflix, WiFi en lugversorging in. Kamer 1 het ook 'n mikrogolfoond, yskas, werkstasie en 'n dagbed vir 'n ekstra gas. Kamer 3 het 'n yskassie en 'n werkstasie. Kamer 4 het 'n yskassie. Kamer 5 het 'n yskassie en 'n mikrogolf.
Ontbyt en aandete is op aanvraag beskikbaar. Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe, 'n stoep en 'n tuin.
Die gastehuis bied maklike toegang tot Grants Hill waar gaste deur die privaat skilpad-reservaat en teen die heuwel op kan stap.
Bloemfontein bied aktiwiteite soos staproetes, valskermspring, asook verskeie museums, winkels en restaurante. Gaste kan ook die Vrystaatse Nasionale Botaniese Tuin, Oliewenhuis, Franklin Wildreservaat of Hamilton Park besoek. Boyden Sterrewag is iets om te beleef.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Dana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 96
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 9A Whites Road, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Victorious on Whites Road het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 9A Whites Road, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang