Vida d'Chette Apartment 709
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 21 Martin Hammerschlag Way, Unit 709 Vida d'Chette, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R1 359 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Vida d’Chette Woonstel 709 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige woonstelgebou in Foreshore, Kaapstad. Hierdie eenheid is 'n ideale keuse vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n gemaklike nagverblyf tydens hul besoek aan hierdie stad.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 2 gaste in 'n oopplan-kamer met 'n en suite-badkamer. Die kamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Gehalte-linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamer het ook 'n plafonwaaier en 'n TV met DStv. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot deure wat oopmaak na 'n Juliet-balkon wat oor die stad uitkyk. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels, restaurante, die V&A Waterfront en die middestad.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.3/5
Saien Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 10
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 21 Martin Hammerschlag Way, Unit 709 Vida d'Chette, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 21 Martin Hammerschlag Way, Unit 709 Vida d'Chette, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang