View A Bay
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Alhof Drive, View A Bay E203, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
            View A Bay is 'n lieflike woonstel in die hartjie van die gewilde kusdorpie Mosselbaai en bied gerieflike selfsorgverblyf met 'n asemrowende 180 grade-see-uitsig. Dit is ideaal vir paartjies of vriende wat op soek is na 'n vakansiewegbreek.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Die badkamers het elk 'n toilet, 'n wasbak, 'n bad en 'n stort of slegs 'n stort.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, 'n TV en gemaklike sitplek. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Alhof Drive, View A Bay E203, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 volwassenes
- Geen kinders
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Alhof Drive, View A Bay E203, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang