Successfully reported
+19

View At The Bay

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alof Drive, Mossel Bay, 6501, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 480 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

View At The Bay is 'n pragtige woonstel op die tweede verdieping in Mosselbaai en bied asemrowende see-uitsigte. Hierdie gerieflike ruimte is perfek vir 'n ontspanne verblyf, met nabygeleë strande en plaaslike besienswaardighede om te verken.

Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en maak gebruik van 'n aparte badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die eenheid beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis wat 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, yskas-vrieskas en wasmasjien insluit. Die sitkamer en eetarea bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan en spog ook met 'n binnebraai. Vir vermaak is 'n slim-TV en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.

Die leefarea maak oop op 'n balkon met sitplek buite en bied volle see-uitsigte. Gaste kry veilige motorhuisparkeerplek en sal stapafstand vanaf restaurante, 'n winkelsentrum en Life Bay View Privaat Hospitaal wees.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Point Geverifieer

Eiendomme 52

Resensies 185

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Alof Drive, Mossel Bay, 6501, Wes-Kaap
  • Gaste dink View At The Bay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 480
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 480
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 480
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alof Drive, Mossel Bay, 6501, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa0a1ee296913e5c51d26a3b7455d94283085da051f1a09c5b7723ea172ae94d62de1ad7a57075d5342e3aa465c9289f72d17?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 480 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Alof Drive Mossel Bay 6501 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.179759632854 22.132156631212
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang