View Lodge
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 38 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Tarentaal Street, Gariep Dam, 9922, Vrystaat
- Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
View Lodge is geleë in die dorp Gariepdam, halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad, net langs die N1. Die instansie is op 'n heuwel met uitsig oor die Gariepdam-watermassa. Gaste kan ontspan met vars lug en helder sterre, met talle natuurreservate in die omgewing. Gariepdam is ook naby Colesberg en Bethulie en 180 km suid op die N1 vanaf Bloemfontein.
Verblyf word aangebied in 9 eenhede, waarvan 2 volledig toegerus is vir selfsorgverblyf. Die ander 7 eenhede word aangebied op 'n kamer-alleen of semi-selfsorg basis. Eenhede 1, 2, 5, 7, 8 en 9 bied elk slaapplek vir 4 gaste. Al hierdie eenhede het 2 slaapkamers en 2 badkamers, met 'n oopplan-kombuis. Die oorblywende kamers bied slaapplek vir 2 gaste met 1 slaapkamer en 1 badkamer. Elke eenheid beskik oor 'n mikrogolfoond, 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die gasheer kan verskeie restaurante vir aandete in en om die Gariepdam aanbeveel. Drie eenhede het draagbare gasbraaigeriewe op die balkon. Daar is 'n gemeenskaplike braai-area op die dek met 180-grade-uitsigte oor die Gariepdam, en 'n swembad met 'n braai-lapa. Gratis WiFi en veilige parkering word voorsien vir die duur van die verblyf. Die perseel is onder 24-uur-bewaking vir ekstra gemoedsrus.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
View Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 543
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 20 Tarentaal Street, Gariep Dam, 9922, Vrystaat
- Gaste dink View Lodge het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 38 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Tarentaal Street, Gariep Dam, 9922, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang