Successfully reported

View on 42

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 92 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Fourie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Uitstekende kwaliteit, pragtige plek met uitsig. Absoluut uitstaande en die beste gashere. Dankie julle, ons het so lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Natasha
View on 42
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons is baie bly julle het julle tyd by ons geniet.

Vuyani M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Couldn't ask for a better place than View on 42. Thank you, Natasha and Andries. My stay was nice. Natasha and Andries are great hosts, and the place was so clean; it's exactly as in the pictures. I enjoyed staying in the Protea room; the views are great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Natasha
View on 42
Thank you for the awesome review.

Ernst J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Uitstekend. Verblyf was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Natasha
View on 42
Baie dankie.

Eugene L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Lekker rustige experience. Baie lekker. Eienaars is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan V
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Puik. Ek het my verblyf geniet. Se terugvoer was altyd vinnig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Natasha
View on 42
Ons is baie bly jy het jou verblyf by ons geniet.

Anria S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Gerieflik, netjies en mooi. Vriendelike ontvangs, baie skoon en netjies. Als was presies soos dit op die advertensie gelyk het. Pragtige see-uitsig. Heerlike warm stort en elektriese kombers op die bed. Veilige parkeerplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Natasha
View on 42
Baie dankie vir die mooie terugvoer op ons plekkie. Ons hoop om julle weer in die toekoms te sien.

Joan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Fantastic. Amazing place, everything you need is there. The hosts are wonderful people; we highly recommend this place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Natasha
View on 42
Thank you so much for the lovely review. We are glad you enjoyed your stay with us. Always welcome.

Ilze H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Netjies en rustig met 'n asemrowende uitsig! Die eenheid is baie netjies en goed toegerus. Dit is geleë in 'n baie rustige area met pragtige natuurskoon. Ons het heerlik gebly en kan beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Natasha
View on 42
Baie dankie, Ilze. Ons is baie bly julle het julle verblyf geniet. Sien julle gou weer.

Donnie E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Excellent position and most comfortable stay. Warm welcome on arrival by friendly hosts, well positioned and very well-kept facility.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Natasha
View on 42
Dankie vir jul review. Bly julle het julle verblyf geniet.

Rina S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Mooiste see uitsig. Die plek is mooi hoor! Baie skoon en netjies en jy lê op die bed vir die see en kyk. Alles wat jy nodig het, is daar. Bokkies en meerkatjies loop voor die eenheid - mooi rustige area. Eienaars baie vriendelik. Al wat ek sou bysit, dalk 'n elektriese kombers. Ek sal beslis die plek aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Natasha
View on 42
Dankie vir die mooi review. Ons is baie bly jul het jul tyd geniet.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Natasha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 92

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 42P Mellifera Street, Dana Bay, Mossel Bay, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc434d2874882cd9d9fd2961b418f8312bb9660fb2d794397825d34f1d1619b6a8ce69480fa70aaf5d175c23d67d38bc9c053?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 92 5 1 5 42P Mellifera Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.202090043589 22.044010245105

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang