Successfully reported

View On The Bay

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
5.0
Elrich John M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Fantasties. Ongelooflike plekkie, baie netjies en ook rustig en privaat. Baie dankie aan Stephen vir sy gasvryheid. Defnitief sal ons weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephen
View On The Bay
Baie dankie vir jou mooi kommentaar. Hoop om jou sommer gou weer te akkommodeer. Groete Stephen & Stella

Eric V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Wonderlike uitsig. Baie wind beskuit. Wonderlike uitsig. Skoon en netjies. Baie wind beskuit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephen
View On The Bay
Baie dankie vir jou terugvoering. Hoop om julle sommer gou weer te ontvang by View on the Bay. Groete Stephen & Stella

Anecke V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Uitstekende verblyf, goeie eetplekke en uitsig is die beste. Wat 'n pragtige plek, pragtige area, veilig en gemaklik. Die gasheer was so gaaf om al die plekkies vir die beste fotos uit te wys asook die heerlikste vars vir en tjips.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephen
View On The Bay
Hi Anecke, baie dankie vir jou terugvoering. Dit was 'n plesier om met julle kennis te maak en lekker geselsies te hê. Ons hoop om julle gou weer te sien. Groete, Stephen en Stella

Fanie S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2025

St Helena is 'n baie lekker plek, maar die blyplek was erg ongemaklik. Dit word as selfsorg eenheid geadverteer, maar is eindelik 'n oornagkamer. Daar is 'n halwe klere kas wat totaal onvoldoende is vir langtermynverblyf; ons het uit tasse geleef. Verdere probleme: die wasbak in die kombuisgedeelte is so klein, ek kry amper nie 'n vuil bord in nie. Die grootste probleem is twee dinge: dit was die swakste bed waarop ek nog ooit in my lewe geslaap het; dit moet onmiddellik vervang word. Dan is daar geen eiskas waarin jy vleis kan vries nie; daar is genoeg plek om probleme op te los. Fotos op Lekkerslaap lyk groter as wat dit werklik was. Geen linne het onder een duvet geslaap vir 13 dae nie; ek het dit self laat was. Daar is ook nie 'n besem om te vee nie; ek het een gaan koop en daar gelos.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Stephen
View On The Bay
Good day Fanie, thank you for your review. At first, you asked if there was an extra couch to accommodate your son and his wife. I then asked you if you had taken a look at the photos, but you did not respond. You then asked if I had a bigger fridge than advertised, and I went out to buy an extra fridge. I then offered my larger beach house to meet all your requirements, which you did not respond to. Your wife mentioned that you recently went for a back operation, but that bed is not meant for someone who has undergone a back operation, however, you could have asked for extra bedding. Regards, Stephen

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Stephen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Pinta Crescent, Britannica Heights, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd18047fd8acbca4507509d23a08b7c457a2f6bb56314c66ad1a6354ca6272e3556e8cce1b6a002e495d1ad6df1319d77e1eb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 7 Pinta Crescent Britannica Heights 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.7542326 18.0155876
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang