View On The Bay
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Pinta Crescent, Britannica Heights, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
- Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
View On The Bay is 'n netjiese en gemaklike selfsorgwoonstel wat apart van die hoofhuis is met sy eie privaat ingang en 'n lieflike uitsig oor die hawe en die oseaan in St Helenabaai. Neem dit rustig by hierdie unieke en rustige wegbreek.
Die woonstel bied slaapplek vir tot 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuisie en 'n oordekte privaat patio van 20 vierkante meter onder die dak. Die woonstel is gemeubileer met 'n dubbelbed en sluit 'n DStv-intekening met die Premium/volle Pakket in. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas/vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster, eetgerei, breekware, lugbraaier, 'n klein gasstoof vir koffie en tee, en 'n ketel. Die eenheid bevat ook 'n haardroër.
Buite het die oordekte patio 'n eetkamertafel met 2 sitplekke en stoele en 'n ingeboude braai.
Gaste het ook toegang tot gratis WiFi.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Stephen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 7 Pinta Crescent, Britannica Heights, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
- Gaste dink View On The Bay het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Pinta Crescent, Britannica Heights, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang