Successfully reported

Viewpoint Estate

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 167 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Jan N
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Heerlik rustig in 'n pragtige omgewing. Ons het inderdaad lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Nice clean and peaceful place. Very nice place to stay, beautiful view of Hearnetsburg, within walking distance from everything the town has to offer. Well located to visit a large area like Azalea Farm, Magoebas and Tzaneen.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanre B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Asemrowend. Lekker ontspan. Baie mooi asook rustige area met die mooiste uitsig. Baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle Hamer H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Feb 2025

Beautiful place with great units - please guide to the units with loft as small. We found our unit very tight and did not realise the steps and bathroom were so small - we are tall people and were not comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Maryke E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

'n Lafenis vir die siel. Wonderlike ligging, beste uitsig. Die kothuis is privaat met pragtige dekor, en baie gerieflik. Dit verkwik die siel om elke oggend deur die voëltjies wakker gesing te word, en die son te sien opkom oor die berge. Die enigste uitdaging was om die warm water in die stort te probeer beheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Great location to explore the Haenertsburg area. Lovely, peaceful atmosphere with a breathtaking view of the village.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Baie skoon en netjies, ons het baie lekker gebly. Baie skoon en netjies, ons het baie lekker gebly. Dit was baie koud en die kaggel en hout was 'n heerlike bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanie R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Heerlike kuier-plekkie, winter of somer. Baie goed toegerus. Goeie keuse. Besondere plek, heerlik gerus in pragtige omgewing. Regtig 'n plek waar mens kan herlaai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kyle B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Amazing. What an amazing experience, the fireplace was definitely the highlight of our trip. The accommodation was very clean and neat. My wife loved the decor. We had an amazing time and will definitely be going back soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Moya
Viewpoint Estate
You are most welcome, hope to see you soon.

Alda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Pragtige plek om te ontspan. Ons het heerlik gebly. Die plek is skoon en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Moya Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 167

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 2 of the Farm 1100, Grootbosch Road, Haenertsburg, 0730, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a04838548814bb9703d538282950c479fe760712be05e97c072d742328bf8d01125fc5a994ca4b37956d34d99025d38bc5e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 167 5 1 5 Portion 2 of the Farm 1100 Grootbosch Road 0730 Limpopo 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -23.938846470114 29.937444797558
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang