Successfully reported

Views Boutique Hotel and Spa

Classic Non-Sea Facing Room
Vanaf R7 100
R 7 100 R 5 325
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 7
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Elke kamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer. Die badkamer is semi-oopplan en het 'n aparte, privaat toilet, bad en 'n stort. 'n Haardroër, japonne en pantoffels word voorsien. Die kamer is ook met 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, beligting, 'n iPod-koppelpunt, WiFi, 'n skootrekenaar-kluis, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n kroegie toegerus.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Kroeg
Kamerdiens
Warmbad
Jaccuzi
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Warmbad
Jaccuzi
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Kroegie
Kamerdiens
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Neem asseblief kennis dat van 9 Junie tot 16 September 2025 die opknapping van twaalf hotelkamers sal plaasvind. Kontrakteurs sal weeksdae tussen 09:00 en 17:00 werk. Die hotel, insluitend Views Restaurant en Views Wellness Emporium, sal gedurende hierdie tydperk oop bly.
Neem asseblief kennis dat kredietkaartbetalings vereis word wanneer 'n bespreking op dieselfde dag gemaak word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Non-Sea Facing Suite
Vanaf R8 800
R 8 800 R 6 600
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 7
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
3 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Elke kamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkame. Die badkamer is semi-oopplan en het 'n aparte, privaat toilet, bad en 'n stort. 'n Haardroër, japonne en pantoffels word ook voorsien. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, beligting, 'n iPod-koppelpunt, WiFi, 'n skootrekenaar-kluis, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n kroegie.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Kroeg
Kamerdiens
Warmbad
Jaccuzi
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Warmbad
Jaccuzi
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Kroegie
Kamerdiens
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Neem asseblief kennis dat van 9 Junie tot 16 September 2025 die opknapping van twaalf hotelkamers sal plaasvind. Kontrakteurs sal weeksdae tussen 09:00 en 17:00 werk. Die hotel, insluitend Views Restaurant en Views Wellness Emporium, sal gedurende hierdie tydperk oop bly.
Neem asseblief kennis dat kredietkaartbetalings vereis word wanneer 'n bespreking op dieselfde dag gemaak word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Superior Non Sea Facing Suite
Vanaf R8 800
R 8 800 R 6 600
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 7
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die selfsorg-eenheid bied nie 'n uitsig oor die see nie, maar het 'n smaakvol versierde eetarea, sitarea en kombuis met moderne afwerkings. Die kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-oopplanbadkamer met 'n aparte, privaat toilet, bad en 'n stort. 'n Haardroër, japonne en pantoffels word voorsien. Die kombuis is met 'n yskas, oond en stoof, en mikrogolfoond toegerus. Die kamer het ook 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, beligting, 'n iPod-koppelpunt, WiFi, 'n skootrekenaar-kluis, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n kroeg.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Stroomdienste
Netflix
Kamerdiens
Badkamer
Badhanddoeke
Japon
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Verhitte handdoekreling
Swem handdoeke
Ondervloerse verhitting
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Kroegie
Kamerdiens
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Spieëltafel
Temperatuurbeheer
Ondervloerse verhitting
Lugversorging
Vermaak
DStv
Stroomdienste
Netflix
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Neem asseblief kennis dat van 9 Junie tot 16 September 2025 die opknapping van twaalf hotelkamers sal plaasvind. Kontrakteurs sal weeksdae tussen 09:00 en 17:00 werk. Die hotel, insluitend Views Restaurant en Views Wellness Emporium, sal gedurende hierdie tydperk oop bly.
Neem asseblief kennis dat kredietkaartbetalings vereis word wanneer 'n bespreking op dieselfde dag gemaak word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Classic Sea Facing Room
Vanaf R10 350
R 10 350 R 7 763
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 7
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
5 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Elke kamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die badkamer is semi-oopplan en het dubbelwasbakke, ondervloerse verhitting en 'n verhitte handdoekreling. 'n Haardroër, japonne en pantoffels word voorsien. Dit is ook met 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, beligting, 'n iPod-koppelpunt, WiFi, 'n skootrekenaar-kluis, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n kroegie toegerus. Die balkon is beskutte en privaat.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Kroeg
Kamerdiens
Warmbad
Jaccuzi
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Warmbad
Jaccuzi
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Kroegie
Kamerdiens
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Neem asseblief kennis dat van 9 Junie tot 16 September 2025 die opknapping van twaalf hotelkamers sal plaasvind. Kontrakteurs sal weeksdae tussen 09:00 en 17:00 werk. Die hotel, insluitend Views Restaurant en Views Wellness Emporium, sal gedurende hierdie tydperk oop bly.
Neem asseblief kennis dat kredietkaartbetalings vereis word wanneer 'n bespreking op dieselfde dag gemaak word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Partial Sea Facing Suite
Vanaf R10 700
R 10 700 R 8 025
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 7
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
3 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Elke kamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer. Die badkamer is semi-oopplan en het 'n aparte, privaat toilet, bad en 'n stort. 'n Haardroër, japonne en pantoffels word voorsien. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, beligting, 'n iPod-koppelpunt, WiFi, 'n skootrekenaar-kluis, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n kroegie.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Kroeg
Kamerdiens
Warmbad
Jaccuzi
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Warmbad
Jaccuzi
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Kroegie
Kamerdiens
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Neem asseblief kennis dat van 9 Junie tot 16 September 2025 die opknapping van twaalf hotelkamers sal plaasvind. Kontrakteurs sal weeksdae tussen 09:00 en 17:00 werk. Die hotel, insluitend Views Restaurant en Views Wellness Emporium, sal gedurende hierdie tydperk oop bly.
Neem asseblief kennis dat kredietkaartbetalings vereis word wanneer 'n bespreking op dieselfde dag gemaak word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sea Facing Suite
Vanaf R12 300
R 12 300 R 9 225
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 7
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
6 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Elke suite het 'n ekstra lang koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Elke suite het 'n en suite-badkamer. Die badkamer is ruim en het dubbelwasbakke, ondervloerse verhitting en verhitte handdoekrelings. Die balkon is beskut en privaat. 'n Haardroër, japonne en pantoffels word voorsien. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, beligting, 'n iPod-koppelpunt, WiFi, 'n skootrekenaar-kluis, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n kroegie toegerus.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Kroeg
Kamerdiens
Warmbad
Jaccuzi
Stoep/Binnehof
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Warmbad
Jaccuzi
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Kroegie
Kamerdiens
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Neem asseblief kennis dat van 9 Junie tot 16 September 2025 die opknapping van twaalf hotelkamers sal plaasvind. Kontrakteurs sal weeksdae tussen 09:00 en 17:00 werk. Die hotel, insluitend Views Restaurant en Views Wellness Emporium, sal gedurende hierdie tydperk oop bly.
Neem asseblief kennis dat kredietkaartbetalings vereis word wanneer 'n bespreking op dieselfde dag gemaak word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Superior Sea Facing Suite
Vanaf R15 900
R 15 900 R 11 925
per nag, vir 2 mense
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
5 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die Superior See-uitsig Suites is groter, geleë op die boonste vlak van die hotel of op die hoek en het vrystaande baddens. Elke suite is elegant gemeubileer met 'n ekstra-lengte koninggrootte bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Elke suite het 'n ruim en suite-badkamer met slim toilette wat 'n reinigende bidet en wasfunksies, dubbelwasbakke, ondervloerse verhitting en verhitte handdoekrelings insluit. Die balkon is beskut en privaat. 'n Haardroër, badjassen en pantoffels word voorsien. Die suite beskik oor 'n slim-TV met geselekteerde DStv-kanale en Netflix, lugversorging, bui-beheer beligting, onbeperkte WiFi en 'n mini-skootrekenaar kluis. 'n BIBO-kroeg wat warm en verkoelde waterfiltrering en suiwering bied, tee- en koffiemaakgeriewe sowel as 'n minibar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet met bidet

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Kroeg
Kamerdiens
Warmbad
Jaccuzi
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Warmbad
Jaccuzi
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskas
Kamerdiens
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Huisreëls

Neem asseblief kennis dat van 9 Junie tot 16 September 2025 die opknapping van twaalf hotelkamers sal plaasvind. Kontrakteurs sal weeksdae tussen 09:00 en 17:00 werk. Die hotel, insluitend Views Restaurant en Views Wellness Emporium, sal gedurende hierdie tydperk oop bly.
Neem asseblief kennis dat kredietkaartbetalings vereis word wanneer 'n bespreking op dieselfde dag gemaak word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Penthouse Suite
Vanaf R19 575
R 19 575 R 14 682
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 7
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die Penthouse Suite is 'n hotelkamer met 'n privaat sitkamer, kombuis en 2 balkonne wat panoramiese uitsigte oor die Tuinroete-kuslyn bied. Hierdie suite bied slaapplek vir 2 gaste in 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed. Die suite het 'n ruim en suite-badkamer met 'n vrystaande bad, dubbelwasbakke, ondervloerse verhitting, verhitte handdoekrelings en 'n privaat slim toilet met bidet- en wasfunksies. Die aparte sitkamer beskik oor eet- en kombuisgeriewe, insluitend 'n mikrogolfoond, mini-kroeg, BIBO-waterkroeg met warm en koue water, en tee- en koffiemaakgeriewe. Bykomende geriewe sluit in 2 slim-TV's met geselekteerde DStv-kanale en Netflix, lugversorging, bui-beheerbeligting, onbeperkte WiFi en 'n mini-skootrekenaarkluis.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Kroeg
Kamerdiens
Warmbad
Jaccuzi
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Warmbad
Jaccuzi
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Kroegie
Kamerdiens
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Neem asseblief kennis dat van 9 Junie tot 16 September 2025 die opknapping van twaalf hotelkamers sal plaasvind. Kontrakteurs sal weeksdae tussen 09:00 en 17:00 werk. Die hotel, insluitend Views Restaurant en Views Wellness Emporium, sal gedurende hierdie tydperk oop bly.
Neem asseblief kennis dat kredietkaartbetalings vereis word wanneer 'n bespreking op dieselfde dag gemaak word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R7 100
R 7 100 R 5 325
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 52 persone
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 869 6th Avenue, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b3c7a1f161fb369ff0927ebe36b7b2014e59eeb5449c16d3a3fe7898fcdfa3fc0d2b7a6d50489c628b75b61eab2edfeb5ea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R7 100 nouVanaf R5 325 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 869 6th Avenue Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.999217718273 22.614572908851
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang