Successfully reported
+37

Views over Wilderness

Gastehuis
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 336 Remskoen Street, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Views over Wilderness is bo die Map of Africa-uitkykpunt in Wildernis geleë en bied 'n eindelose uitsig oor die dorp, die see en die omliggende area. Die verblyf word deur die natuur omring en spog met 'n pragtige swembad.

Daar is 7 unieke kamers wat elkeen pragtig versier is. Elke slaapkamer bied 'n uitsig oor die lieflike tuin, Wildernis, die kus of op die Outeniekwaberge met 'n gedeeltelike see-uitsig.

Die kamers het elkeen 'n ekstra lang koninggrootte-bed wat in sommige kamers in 2 enkelbeddens omskep kan word. Elke kamer het ook 'n eko-vriendelike en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien. Elke kamer het ook 'n plafonwaaier, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n slim-TV met toegang tot gratis WiFi sodat gaste programme op hul persoonlike rekeninge kan stroom. Elke kamer bied toegang tot die stoep of dek en het gemaklike sitplek en 'n asemrowende uitsig.

Die eiendom spog met 'n sjef met jare se ervaring in die restaurantbedryf, wat vir gaste 'n unieke ontbyt sal voorsit. Aandete is ook op versoek beskikbaar. Die bestanddele word plaaslik bymekaargemaak om kwaliteit en varsheid te verseker. Gaste kan die sitarea, eetarea en unieke kelder gebruik, of op die dek langs die swembad ontspan, die see-uitsig bewonder en die tuin verken.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 336 Remskoen Street, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Views over Wilderness het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 3 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 336 Remskoen Street, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA379a26def628bf9806042d4c55c9c5985e6442fd2cc2958775b86409bee0dc5527fd2e370490af2f7930af2fa6738899508b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 336 Remskoen Street Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.984421253265 22.568668638593
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang