Successfully reported
+15

Villa 10416 San Lameer

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lower South Coast Main Road/R61, San Lameer Estate, South Broom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 490 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Villa 10416 San Lameer is 'n selfsorgvilla op die grondverdieping van die veilige San Lameer-landgoed met 'n uitsig oor die hoof-gholfbaan. Die San Lameer-landgoed is aan die Suidkus van KwaZulu-Natal geleë en hierdie subtropiese paradys met sy diere- en plantlewe en voëls het iets vir die hele gesin. Die 200-hektaar natuurreservaat spog met 'n 18 putjie-kampioenskapgholfbaan; 'n hotel met 'n spa, restaurant en kroeg en direkte toegang tot die 2 fantastiese Blouvlagstrande. Rooibokke en bosbokke loop gemaklik na die stoep toe en meeste van die tyd verby die villa.

Die villa bied verblyf aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. In die lugversorgde slaapkamer is 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n ruim stort, 'n toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig vir selfsorg toegerus en het 'n stoof en oond, mikrogolf, 'n yskas-vrieskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitarea het 'n slaapbank waar 2 klein kinders kan slaap, 'n plafonwaaier en 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar.

Skuifdeure lei na 'n stoep met meubels, 'n ingeboude braai en lieflike uitsigte oor die gholfbaan. Die villa word daagliks skoongemaak.

Daar is 2 groot swembaddens vir gaste se gebruik op die landgoed naby die hotel. Watersportgeriewe, soos kanovaart is by die meer beskikbaar. Tennis- en muurbalbane is op die landgoed en gaste kan die toerusting huur om verskeie sportsoorte te speel. Dit is ongeveer 15 minute se stap of 'n kort ent se ry na die hoofstrand deur die skilderagtige en pragtige landgoed.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Ryan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 7

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Lower South Coast Main Road/R61, San Lameer Estate, South Broom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Villa 10416 San Lameer het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 490
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 490
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 490
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lower South Coast Main Road/R61, San Lameer Estate, South Broom, 4277, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA24c3dcee094ea7aeb68a702a06ed26231c4babfd00a36a9251d0936a6133a58d8e88ad2285febe8183030af6018fb808a47c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 490 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 Lower South Coast Main Road/R61 San Lameer Estate 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.942744551064 30.29224066582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang