Successfully reported
+14

Villa 17

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Bakke Street, 17 Villa Chanel, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R880 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Villa 17 is 'n bekoorlike eenheid met 2 slaapkamers in Mosselbaai wat verblyf bied aan 'n gesin of groep vriende. Die eenheid is stapafstand van Santos-strand af.

Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens ingerig is. Die eenheid deel die gebruik van die badkamer, wat toegerus is met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is oopplan na die sitkamer en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese breekware en eetgerei, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer het gemaklike rusbanke met 'n TV wat Openview-kanale bied. Gaste moet hul eie dekodeerder saambring. WiFi is beskikbaar teen 'n daaglikse tarief buite die besige seisoen. Hierdie eenheid het 'n beperkte hoeveelheid elektrisiteit, waarna die koste van bykomende krag vir die gas se rekening is.

Hierdie eiendom het 'n lieflike patio wat gedeeltelike see-uitsigte sowel as braaigeriewe bied. Veilige parkering is beskikbaar vir 1 voertuig in 'n toesluitmotorhuis. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad. Ongelukkig word geen sleepwaens of troeteldiere toegelaat nie.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Justin F
Saam met lewensmaat
5.0
Very pleasant. Accommodation was very nice.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Ronel F
Gesin met klein kinders
5.0
Awesome. Die verblyf is sentraal van enigiets af. Dit was regtig fantasties.
Apr 2025
David R
Gesin met klein kinders
5.0
Nice. Hi, it was a fine flat, nice and cozy. Clean and neat with a nice view.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Jaclynn T
Saam met vriende
5.0
Die lekkerste naweek. Amazing! Van aankoms tot huistoe gaan. Home away from home. No complaints. Beste diens vanaf Linda. Goeie mens. Sal definitief w...
Sien meer
Apr 2024
Marina C
Gesin met tieners
5.0
Waarde vir geld, goeie ligging & veilig. Baie lekker hier by Villa 17. Sal vir seker weer hierdie rigting kom hier kom bly!
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 15

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 2 Bakke Street, 17 Villa Chanel, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Villa 17 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 880
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 880
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 880
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Bakke Street, 17 Villa Chanel, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAba339d3bf473863ad133f67ae004b03fe1143f053831d7c0fdd3dc98310ed23bfd1c71569a49a4191c8fda7aaea5d7eae14f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 2 Bakke Street, 17 Villa Chanel Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.172323816374 22.123549008649

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang