Villa 21
- Kapasiteit: 14 persone
- Geen kinders onder 15
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 21 Villa Street, Clydesdale, Pretoria, 0002, Gauteng
- Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Villa 21 is 'n bekoorlike gastehuis in die historiese woonbuurt Clydesdale in Pretoria. Die eiendom, wat oorspronklik in 1924 gebou is, vertoon tydlose argitektoniese elegansie en bied 'n rustige toevlugsoord.
Die eiendom beskik oor 7 kamers met óf 'n dubbel-, koningingrootte- of koninggrootte-bed. Die meeste van die kamers het 'n privaat badkamer met óf 'n stort óf 'n bad. Die kamers het ook tee- en koffiemaakgeriewe, gratis WiFi, slim-TV's en lugversorging. Een kamer het 'n kombuisie vir ekstra gerief.
Geriewe op die perseel sluit gratis veilige parkeerplek en 24 uur-sekuriteit in. 'n Wasgoeddiens en alle etes is beskikbaar indien vooraf gereël. Die gastehuis bied ook maklike toegang tot die middestad en omliggende besienswaardighede.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Joseph Marthinus Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- 21 Villa Street, Clydesdale, Pretoria, 0002, Gauteng
- Gaste dink Villa 21 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 14 persone
- Geen kinders onder 15
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 21 Villa Street, Clydesdale, Pretoria, 0002, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang