Villa 2913 San Lameer
- Kapasiteit: 6 persone
 - Alle ouderdomme is welkom
 - 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: San Lameer, South Coast, KwaZulu Natal, 4270, KwaZulu-Natal
 - Vanaf R3 200 per nag (plek vir 6)
 
Beskrywing
            Villa 2913 San Lameer is aan die Suidkus van KwaZulu-Natal geleë. Dié area is wyd bekend vir sy beeldskone strande, en as 'n snorkel- en branderplankry-mekka. Dis die ideale wegbreekplek vir gaste wat op soek is na 'n luilekker vakansie.
Ons bied verblyf in 3 slaapkamers en 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kamers bevat geriewe waaronder gemaklike beddens, 'n yskas, strykyster, oond en stoof en 'n mikrogolfoond.
Daar is ook 'n 24 uur-ontvangs, 'n skoonsheidsalon met spa-behandelings, 'n swembad, restaurant en braai-area op die perseel beskikbaar. Daar is verder ook 2 gholfbane, 'n tennisbaan, muurbalbaan, rolbalbaan en 'n speelgrond vir kinders.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Heleen Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 11
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- San Lameer, South Coast, KwaZulu Natal, 4270, KwaZulu-Natal
 - Gaste dink Villa 2913 San Lameer het ’n uitstekende ligging
 
- Kapasiteit: 6 persone
 - Alle ouderdomme is welkom
 - 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: San Lameer, South Coast, KwaZulu Natal, 4270, KwaZulu-Natal
 
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang