Villa Africa Boutique Hotel & Spa
- Kapasiteit: 92 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 272 Furrow Road, Equestria, Pretoria, 0181, Gauteng
- Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Villa Africa Boutique Hotel & Spa bied B&B en is in die Equestria, 'n voorstad in Pretoria, geleë. Ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike akkommodasie naby 'n verskeidenheid geriewe en besienswaardighede.
Die verblyf bestaan uit verskeie kamers wat uniek en smaakvol versier is. Hierdie kamers is gemeubileer met óf 'n dubbelbed, 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens, met 'n privaat badkamer met 'n bad of stort, wasbak en toilet. Ander geriewe in die meeste kamerkategorieë is gratis WiFi, lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe.
'n Heerlike Engelse of kontinentale buffet-ontbyt word in die restaurant bedien, waar ander heerlike maaltye teen 'n koste gereël kan word. Die hotel beskik ook oor 'n swembad, 'n kroegarea en braaigeriewe vir gaste om te gebruik.
Veilige parkeerplek is beskikbaar vir voertuie, en lughawe-transfers of 'n pendeldiens kan ook gereël word. Villa Africa Boutique Hotel is naby Pretoria Buiteklub, die Uniegebou, Silver Oak Crossing en Groove Mall.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Johannes Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 272 Furrow Road, Equestria, Pretoria, 0181, Gauteng
- Gaste dink Villa Africa Boutique Hotel & Spa het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 92 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 272 Furrow Road, Equestria, Pretoria, 0181, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang