Villa Agape
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 De Rye Straat, Coldstream, 6311, Oos-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Villa Agape is sentraal geleë in die Tsitsikamma Tuinroete-area, omring deur denneplantasies en inheemse reënwoude. Dit is die ideale bestemming vir gaste wat 'n ontspannende en rustige wegbreek soek.
Gaste kan kies tussen 2 individueel ingerigte eenhede, elk met 'n goed toegeruste kombuis en 'n privaat badkamer. Elke eenheid beskik ook oor 'n TV met stromingsdienste en gratis WiFi. Braaigeriewe en veilige parkering is beskikbaar vir alle gaste.
Daar is baie aktiwiteite om in die omgewing te geniet, insluitend die Bloukrans-brug Bungy en Nature's Valley in die weste, en zipline-kaptoere en die Stormsrivier-hangbrug in die ooste, saam met baie ander opwindende besienswaardighede.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 1 De Rye Straat, Coldstream, 6311, Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 De Rye Straat, Coldstream, 6311, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang