Villa Amanzi
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Sentinel Close, Hout Bay, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
- Vanaf R790 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Villa Amanzi is in 'n stil doodloopstraat in Houtbaai-hawehoogte geleë en kyk uit oor die hawe, die baai en Chapman's Peak.
Die verblyf beskik oor 3 gastekamers. Die Senior Suite is 'n en suite, terwyl die see-uitsig-kamer en berguitsig-kamer 'n badkamer deel. Alle kamers het bedlampies met USB-poorte en komplimentêre tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het toegang tot 'n gemaklike sitkamer, buitestoep, 'n groot kombuis en braaigeriewe.
Die gastehuis bied gratis WiFi, 'n swembad, 'n lieflike tuin en 'n boonste dek met ongelooflike uitsigte. Daar is twee motorhuise. As die Senior Suite en die See-uitsig-kamer bespreek is, moet die gas van die Mountain View-kamer op straat parkeer.
Villa Amanzi is binne 1,5 km vanaf restaurante, winkels en die hawe geleë, binne 5 km vanaf Chapman's Peak, sowat 35 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe en sowat 25 minute se ry dorp toe.
Ongelukkig is ry- en kosafleweringsdienste nie wonderlik in Houtbaai nie, veral in die aande, daarom word dit aanbeveel dat gaste hul eie motor saambring.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Andi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 34
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 8 Sentinel Close, Hout Bay, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
- Gaste dink Villa Amanzi het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Sentinel Close, Hout Bay, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang