Successfully reported
+81

Villa C View Four Apartments

Selfsorg
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Rio Street, Heuwelkruin, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R955 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Villa C View Four Apartments is in Knysna geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf net 2,2 km vanaf die Knysna Waterfront, wat dit 'n ideale opsie maak vir 'n gesinswegbreek op die skilderagtige Tuinroete.

Gaste kan kies uit 4 eenhede met pragtig ingerigte kamers, elk met badkamers met óf 'n stort óf 'n bad. Die kamers beskik oor gemaklike beddens, duvets, kraakvars linne en privaat ingange. Die eenhede sluit 'n toegeruste kombuisie met 'n stoof, oond, ketel, broodrooster, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware in.

Elke eenheid beskik oor 'n leefarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv, asook 'n balkon met stoele om 'n ontspannende sonsopkoms of sonsondergang te geniet terwyl jy die skilderagtige stranduitsigte bewonder.

Gaste wat op soek is na die buitelewe het toegang tot die Featherbed and Pledge Natuurreservaat, Millwood House Museum, Knysna Township Tours en vele meer besienswaardighede wat die area bied.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Jarene B
Gesin met tieners
5.0
Pragtige uitsig. Baie netjiese, goed toegeruste woonstel. Let wel, Heuwelkruin het baie steil paaie, maar die uitsig maak dit die moeite werd. Maria w...
Sien meer
Mei 2025
Chris B
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker plak met 'n fantastiese uitsig! Ons het baie lekker gebly. Alles wat nodig was, is daar. Die eiendom het 'n pragtige uitsig wat dit vir seker d...
Sien meer
Mrt 2025
Desa V
Gesin met tieners
5.0
Absoluut amazing! Dit was mooi en skoon soos foto's. Die gasvrou het uit haar pad gegaan om ons welkom te laat voel. Die eenheid bied rustigheid en ka...
Sien meer
Jan 2025
Lydia V
Saam met lewensmaat
4.8
A spectacular view! Definitely recommend! An amazing view but be mindful of the steep ride to the accommodation. It was worth it. Maria...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Alewyn H
Saam met lewensmaat
4.8
We liked it a lot. Thanks for the lovely stay. We enjoyed it very much.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Maria Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 14 Rio Street, Heuwelkruin, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Villa C View Four Apartments het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 955
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 955
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 955
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Rio Street, Heuwelkruin, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d217583699f56a13c7f9ad24f37f2d21cc274109e42795ef37faf3114bcd724a48c36a024d35431e1e84183c6a3ae96e3b0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R955 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 14 Rio Street Heuwelkruin 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.030459962875 23.037439928836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang