Successfully reported

Villa Capri Guest House

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Sané G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Baie lekker. Het baie lekker gebly. Baie vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tersia
Villa Capri Guest House
Baie dankie Sane vir die goeie review. Dit was n groot plesier om julle hier te kon akkommodeer. Groete Tersia

Ronel S
Kort verblyf
5.0
Jan 2023

Fantasties. Die gasvrou is baie vriendelik. Baie skoon en netjies en veilig. Ontbyt is ook heerlik. Het baie bederf gevoel. Sal op geen ander plek bly as ek weer Ballito toe gaan nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tersia
Villa Capri Guest House
Baie dankie Ronel vir die goeie resensie, ek is baie bly dat julle dit hier by ons geniet het. Groete Tersia

Geraldine S
Kort verblyf
5.0
Okt 2021

Gemaklike verblyf in Ballito. Baie lekker gebly. Die verblyf is uiters goed toegerus en baie netjies. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tersia
Villa Capri Guest House
Baie dankie vir die goeie resensie, ek is baie bly dat julle dit geniet het. Groete, Tersia.

Chantelle S
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Sep 2021

Perfekte ligging en pragtige kamers. Het baie lekker gebly, sal beslis aanbeveel. Baie goeie diens ons sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Tersia
Villa Capri Guest House
Baie dankie Chantelle ek is baie bly dat julle dit geniet het. Groete

Cheeky C
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Des 2021

Baie vriendelike gasvrou. Vinnige diens. Lekker vakansie gehou. Baie mooi view. Altyd netjies.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Tersia
Villa Capri Guest House
Baie dankie vir die goeie resensie, ek is bly julle het dit geniet. Groete Tersia

Steve B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2019

Tersia runs an excellent setup! Had a great stay with very good breakfasts. Staff were friendly, Tersia is a superb hostess!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Tersia
Villa Capri Guest House
Thank you so much, Steve, for the good review. I am glad that you enjoyed your stay, we hope to see you again. Regards, Tersia Villa Capri Guesthouse

Elmarie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2018

Five star. Tersia, the host running the guest house, is a gracious and friendly host. The breakfasts are absolutely superb. The place is very clean and secure. Anyone wanting a peaceful holiday will not be disappointed. We will definitely visit the place again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tersia
Villa Capri Guest House
Thank you Elmarie for the good review. I am glad that you enjoyed your stay. We hope to see you again. Regards, Tersia Villa Capri Guesthouse

Herman M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2018

Villa Capri Guest House is 'n baie lekker plek Goeie diens, kos en gasvryheid. Ek beveel hulle graag aan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tersia
Villa Capri Guest House
Baie dankie Herman vir jou goeie resensie. Ek is so bly dat julle dit geniet het, en ek hoop om julle gou weer te sien. Groete Tersia Villa Capri Gastehuis

Madia J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2018

Baie lekker gebly. Ons het baie lekker gebly. Die gasvrou was vriendelik en behulpsaam. Elke oggend 'n lekker ontbyt gekry. Die kamers was elke dag skoongemaak. Die ligging van die gastehuis was perfek vir ons, want dit was loopafstand van die see en restaurante af. Ons sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wimpie G
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Apr 2018

Voldoen aan vereiste. Alles goed, voel net prys was hoog, maar verstaan dit was langnaweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Tersia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 2 438
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 438
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 438
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Marion Road South, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe23752a8e8aeb90d662f349bc0f2e8eda4f1723660176417521816fb5aed9fcc94e3a01b41ed59b0a2be1e425022c7536b26?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 438 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 22 Marion Road South Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.53772 31.21986
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang