Villa Casa 7
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17a Koraalboom Avenue, Casalinga Villas, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Villa Casa 7 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde tweeslaapkamerwoonstel in die Casalinga Villa-kompleks in Mbombela (Nelspruit). Die kompleks is ideaal geleë met maklike toegang tot Mbombela (Nelspruit) se sakekern en 27 km vanaf Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe.
Die woonstel is op die grondvloer geleë en beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad.
Die woonstel beskik oor 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond en stoof, en 'n mikrogolfoond. Bykomende kenmerke sluit gratis WiFi, 'n TV met Netflix en lugversorging in.
Gaste het toegang tot 24 uur-sekuriteit, veilige parkeerplek en 'n wasgoeddiens teen 'n ekstra koste.
Die kompleks is 4,7 km vanaf Mbombela-stadion en 1,1 km vanaf i'Langa Mall geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Lerato Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 3
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 17a Koraalboom Avenue, Casalinga Villas, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
- Gaste dink Villa Casa 7 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17a Koraalboom Avenue, Casalinga Villas, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang