Successfully reported

Villa Coloniale Private Luxury Retreat

Gastehuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Nelmarie F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Lekker gebly, baie lekker ontbyt en goeie diens! Baie lekker gebly - al wat gepla het en ongerieflik was, was die 2 aparte enkelbed duvets op 'n King size bed met geen flat sheet. Baie lekker ontbyt!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Santa B
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2019

Vriendelike personeel, pragtige kamers en lekker ontbyt. Net steurnis gehad van waterpomp (ek dink?) wat heelnag buite ons kamers gehardloop het. Ek het dit aan die personeel genoem. Andersins het ons baie lekker gebly, dankie. Dankie vir goeie diens en deurlopende opvolg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frank H
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2017

Die detail in die kamer bogemiddeld, bed a+ en badkamer a++. Verblyf is bogemiddeld, absoluut waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthea L
1 nag
5.0
Apr 2017

Baie tevrede. Hoogs aan te beveel. Uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annette S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2017

Baie goed toegeruste verblyf, gasheer en staf ontsien geen moeite om verblyf absoluut so aangenaam moontlik te maak. Baie gemaklike en goed toegeruste suite. Diens van staf puik en bekwaam, selfs 'n vroeë ontbyt was geen moeite. Die gasheer is te enige tyd beskikbaar en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Villa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 6 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 6 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 11 Willow Road, Constantia, Cape Town, 7800, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZx2XQU5tIBzhlDg6d6I2BaeLmA1j43L4NqjTecz1MYYYRtDzYO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 500 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 11 Willow Road Constantia 7800 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 11:00 -34.03944 18.43625

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang