Successfully reported
+45

Villa Coloniale Private Luxury Retreat

Gastehuis
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 11 Willow Road, Constantia, Cape Town, 7800, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 500 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Villa Coloniale Private Luxury Retreat is 'n gastehuis in die hartjie van die Constantia-vallei. Dit bied elegansie, rustigheid en die grootste privaatheid. Die oomblik wat jy binnekom sal jy die atmosfeer van vrede en kalmte voel.

Die suites is geleë in 'n manjifieke, romantiese tuin met 'n wilgerstroom wat daardeur vloei, en is gehuisves in 'n bekoorlike, historiese koloniale gebou, wat smaakvol ingerig is met liefde en aandag aan detail.

Alle gaste-suites het hul eie ingang en is ruim, met 'n groot leefarea, slaapkamer, 'n en suite-badkamer met aparte stort, en 'n privaat terras. Die suites is lig en lugtig; elkeen individueel en in die koloniale styl versier, wat 'n heerlike en elegante atmosfeer skep.

'n Volle heerlike ontbyt word bedien in die tuin, op die stoep of in die suites na gaste se gerief. Geniet rustigheid, privaatheid en sekuriteit in 'n pragtige omgewing met sy groot soutwater swembad en sy eie spaander-/putting green.

Uitstekende diens en die persoonlike betrokkenheid van die eienaars skep 'n atmosfeer van harmonie en sjarme.

Villa Coloniale Private Luxury Retreat is die perfekte basis om die Kaapse Skiereiland te ontdek. Die bekendste en mees geskiedkundige wynplase van Buitenverwachting, Groot Constantia, Klein Constantia, Steenberg en Uitsig en van die land se beste restaurante is binne maklike bereik.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Villa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • 11 Willow Road, Constantia, Cape Town, 7800, Wes-Kaap
  • Gaste dink Villa Coloniale Private Luxury Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 6 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 6 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 11 Willow Road, Constantia, Cape Town, 7800, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZx2XQU5tIBzhlDg6d6I2BaeLmA1j43L4NqjTecz1MYYYRtDzYO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 500 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 11 Willow Road Constantia 7800 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 11:00 -34.03944 18.43625

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang