Villa Cuore
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Tarryn Close, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Vanaf R980 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Villa Cuore bied verblyf met 'n privaat ingang, geleë op die onderste verdieping van die eienaar se eiendom in die Paarl, Wes-Kaap. Hierdie eenheid is 'n ideale verblyf vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike verblyf.
Dié eenheid het slaapplek vir tot 4 gaste in 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n TV met DStv. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die gedeelde badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, yskassie, mikrogolf, lugbraaier, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n patio wat met 'n etenstafel en 'n braai ingerig is, en parkeerplek van die straat af vir 1 voertuig. Die huis is op 'n heuwel geleë en het asemrowende uitsigte oor die Paarl. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels, restaurante en verskeie wynplase.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Nic Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 22
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 5 Tarryn Close, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Gaste dink Villa Cuore het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Tarryn Close, Paarl, 7646, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang