Successfully reported
+51

Villa D Este Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Mac Dougall Street, Monument Heights, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Villa D Este Gastehuis bied gemaklike en gerieflike verblyf in Monument Heights, Kimberley, met 6 pragtig gemeubileerde kamers vir gaste wat 'n knus oornagplek soek.

Elke kamer is gemeubileer met gemaklike beddens en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en/of 'n stort. Daarbenewens sluit elke kamer lugversorging, gratis privaat parkering en gratis WiFi in. Alle kamers beskik oor 'n platskerm-TV met basiese DStv-kanale, 'n gemaklike werktafel en tee- en koffiemaakgeriewe. Muurverhitting en elektriese komberse word ook vir die winter voorsien. 'n Binne- en buite-gemeenskaplike area is beskikbaar vir gaste om te gebruik en sluit 'n yskassie en mikrogolfoond in.

Daar is baie eetgeleenthede naby Villa D Este, by die Diamond Pavilion Mall naby. Of u nou vir besigheid of ontspanning reis, hierdie gastehuis bied 'n heerlike verblyf.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Catherine A
5.0
Rustig, veilig en aangenaam. Dawid was baie behulpsaam en gaaf. Die hele ervaring was lekker, skoon en gemaklik. Hoop om volgende keer te kan swem.
Sep 2025
Marlize B
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld. Ons het baie lekker gebly, die gasvrou en haar personeel was baie vriendelik en behulpsaam met enige vrae wat ons gehad het. Ek sal d...
Sien meer
Mei 2025
Jacomina R
5.0
Ons kuier was uit die boonste rakke. Rustig, veilig en naby 'n shopping mall. Ons het baie lekker gebly. Diens was puik. Ontbyt was heerlik.
Sep 2024
Forika M
Saam met lewensmaat
5.0
Kamer 1 groot gerieflike kamer. Daar was eers 'n verwarring oor die kamer wat ons bespreek het, maar nadat dit uitgesorteer is, het ons die verblyf ge...
Sien meer
Sep 2024
Nikki A
Gesin met tieners
4.8
Dit was 'n gerieflike oorslaap-opsie met gebruik van gemeenskaplike geriewe. Ons het lekker gebly en goeie diens ontvang.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Farheen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 4 Mac Dougall Street, Monument Heights, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink Villa D Este Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Mac Dougall Street, Monument Heights, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd18d2ffc18ce492650b38db2ea6416492865b254b7e1b09221b9ee16cc2557cba538cc9bf1e824790557eb06c902781eecf3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 4 Mac Dougall Street Monument Heights 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.767011065361 24.762789976686

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang