Villa da Graca
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 86 Bruns Street, Linkside, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Villa da Graca bied gerieflike oornagverblyf en 'n gastehuis in die kusvoorstad Linkside, Mosselbaai, net 'n kort entjie van die dorp en die St. Blaize-staproete, wat dit 'n ideale opsie maak vir sakereisigers of vakansiegangers.
Hierdie eiendom bied gaste 'n keuse van 3 pragtig ingerigte kamers, almal met en suite-badkamers, gemaklike beddens, kwaliteit linne en badhanddoeke. Twee van die kamers is toegerus met selfsorg-kombuisies, terwyl een verhit-en-eet-geriewe bied. Elke kamer het 'n TV met Netflix en toegang tot gratis WiFi.
Gaste kan gebruik maak van die gedeelde swembad en braaigeriewe en word voorsien van veilige parkering. Die eiendom is toegerus met sonpanele, wat verseker dat dit nie deur kragonderbrekings beïnvloed word nie. Die ligging is naby geriefswinkels, Mosselbaai Zipline en Santos-strand.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Christine Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 86 Bruns Street, Linkside, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Villa da Graca het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 86 Bruns Street, Linkside, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang