Successfully reported

Villa de la Rosa Gastehuis

Gastehuis

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Goed

Netheid
3.2
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.2
Diens
3.7
Veiligheid
4.1
Nastia N
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Bekostigbaar, naby aan ons bestemming. Presies wat ons nodig gehad het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wim V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Vanaf die bel, bespreking, in- en uitklok was diens uitstekend! Ek het baie lekker gebly met baie vriendelike en professionele diens deur die gasvrou. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roenel G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Good. Very nice and friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Niko F
Kort verblyf
4.0
Sep 2025

WiFi and DStv were not working. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ernie L
1 nag Gesin met tieners
3.4
Sep 2025

Gemiddeld. Oor die algemeen nie sleg nie, maar die kamer kort bietjie aandag.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Deon V
1 nag Saam met vriende
3.4
Mei 2025

Goed geprys. Goeie rusplek, goed geleë.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag
3.0
Jul 2025

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Lynette E
1 nag Saam met vriende
3.0
Jul 2025

Ons is vinnig na 'n ander kamer geneem. Die dame wat daar was, is baie vriendelik en behulpsaam. Daar was 'n paar probleme. Die toilet het nie gewerk nie. Van die bedtafels is lendelam. Die beddens is oud en die beddegoed is nie in 'n goeie toestand nie. Die blindings is stukkend. Die vloerteëls is stukkend en weg. Daar sal dringend aandag gegee moet word aan die regmaak van die kamers.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Suzette G
Kort verblyf
3.0
Jun 2025

Korte duur. Linne en kussings kort aandag, handdoeke was 'hard', geen mat vir badkamer.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Quintin D
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Mei 2025

Underwhelming. Nee, ons moes vra vir handdoeke en hulle was al uitgerafel en oud.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Zelda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 46 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 103 Readman Street, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6e85c7d0390c58db3010fd049bcea618b9dcb20893f42367915248288caf5350ca71f636afe11e2603ae0859e861aa098c5d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 33 5 1 4 103 Readman Street Wilkoppies 2571 Noordwes 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -26.843930555556 26.661230555556
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang