Successfully reported

Villa de Leeu

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Jp S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Asemrowend. Stunning plek vir 2 mense. Die Kruger is die groot juweel in Suid-Afrika se kroon. Alles wat mens nodig het, en die wild wat om die huisie rondloop, maak dit 'n plesier om buite te wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariska K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Sal beslis weer Villa de Leeu besoek! Ons het Villa de Leeu vreeslik geniet en baie lekker gebly! Diere kom eet sommer op jou stoep. Dit is baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jackie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Still en gerieflik en het veilig gevoel. Villa de Leeu was baie gerieflik en netjies. Braai plekkie en swembad baie welkom. Baie van die diere het kom kuier. Stil area. King size bed was great. Field security personeel was baie behulpsaam. Sal weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Ontspannend, gerieflik. Ons het vreeslik lekker gebly. Varke, rooibokke en koedoes was elke dag by ons.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourene D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Nice villa. Nice and clean villa. It has everything that you will need. Would definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner Enslin E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Dit was iets besonders. Dit was 'n wonderlike tyd en 'n pragtige huisie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lodewikus B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Good value for money. Nice, cosy and private. Ideally placed close to the main gate as well as shops and restaurants. Plenty of animals visit the unit. Furniture is new, king-size bed and linen are excellent. The utensils need to be replaced and knives sharpened. Other than that, an excellent place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Petra T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2025

Ons het heerlik gerus. Ons het baie beslis lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ricardo M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Had an awesome stay. Very clean and tidy place, well located, and would go back at any time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kay Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R1 895
R 1 895 R 1 706
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 895
R 1 895 R 1 706
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 895
R 1 895 R 1 706
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 4195 Leeu Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9497a8dc8aef6d763620c0ca81ec21c807e7a25389ccc9ed4748170304597e6c469a77a5681927c2a0f01967d03edb79f74f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 895 nouVanaf R1 706 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 4195 Leeu Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 09:00 -25.35431 31.80222

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang