Successfully reported
+62

Villa de Leeu

Weeksdagaanbod 10% af

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 19 Jun 2025 tot 30 Nov 2025.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 4195 Leeu Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R1 895 R1 706 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Villa de Leeu bied privaat, rustige en moderne verblyf in Marlothpark waar daar wild in die park vrylik rondloop. Dit is dus die perfekte wegbreek vir paartjies wat net 'n bietjie wil rus.

Die oopplan-kothuis het lugversorging en is geskik vir 2 gaste. Daar is 'n slaaparea, badkamer, kombuis en oopplan-leefarea. Die slaaparea het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n stort. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is 'n plonspoel vir warm somersdae.

Die ooplan-kombuis is met 'n oondjie, broodrooster, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kombuis lei na 'n leefarea en dan na 'n onderdakstoep met 'n buitebraai en 'n plonspoel vanwaar gaste die wild kan bewonder.

Die Krokodilbrug, wat een van die Krugerwildtuin se hoofingange is, is naby die eiendom, asook Marlothpark se waterpark, putt putt-baan, 'n drankwinkel, restaurante, bakkery en 'n kuriowinkel.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Jp S
Saam met lewensmaat
5.0
Asemrowend. Stunning plek vir 2 mense. Die Kruger is die groot juweel in Suid-Afrika se kroon. Alles wat mens nodig het, en die wild wat om die huisie...
Sien meer
Jun 2025
Mariska K
Saam met lewensmaat
5.0
Sal beslis weer Villa de Leeu besoek! Ons het Villa de Leeu vreeslik geniet en baie lekker gebly! Diere kom eet sommer op jou stoep. Dit is baie skoon...
Sien meer
Apr 2025
Jackie P
Saam met lewensmaat
5.0
Still en gerieflik en het veilig gevoel. Villa de Leeu was baie gerieflik en netjies. Braai plekkie en swembad baie welkom. Baie van die diere het kom...
Sien meer
Mrt 2025
Adele S
Saam met lewensmaat
5.0
Ontspannend, gerieflik. Ons het vreeslik lekker gebly. Varke, rooibokke en koedoes was elke dag by ons.
Mrt 2025
Lourene D
Saam met lewensmaat
5.0
Nice villa. Nice and clean villa. It has everything that you will need. Would definitely stay there again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kay Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 4195 Leeu Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Villa de Leeu het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 895
R 1 895 R 1 706
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 895
R 1 895 R 1 706
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 895
R 1 895 R 1 706
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 4195 Leeu Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9497a8dc8aef6d763620c0ca81ec21c807e7a25389ccc9ed4748170304597e6c469a77a5681927c2a0f01967d03edb79f74f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 895 nouVanaf R1 706 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 4195 Leeu Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 09:00 -25.35431 31.80222

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang