Villa de Vie Self Catering 2
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 65 Vredekloof Road, Vredekloof, 7560, Wes-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Villa de Vie Self Catering 2 is in Vredekloof, Kaapstad geleë en is 'n gerieflik gemeubileerde woonstel vir 4 mense, ideaal geskik vir sakereisigers, hospitaal- of gesinsbesoekers.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n sitkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 1 stapelbed. Die slaapkamers deel die gebruik van 'n badkamer wat toegerus is met 'n stort, 'n bad, 'n toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware, potte en panne, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Etes kan by die ontbytkroeg geniet word en gaste kan ontspan in die sitkamer wat toegerus is met 'n TV met Netflix. Die TV het die DStv-toepassing en gaste kan dit gebruik om met hul eie aanmeldbesonderhede aan te meld.
Die kompleks bied ook aan gaste veilige parkeerplek, gebruik van die tennis- en muurbalbane, en is naby talle winkels, restaurante en alle ander geriewe geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 160
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 65 Vredekloof Road, Vredekloof, 7560, Wes-Kaap
- Gaste dink Villa de Vie Self Catering 2 het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 65 Vredekloof Road, Vredekloof, 7560, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang